| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Die skoollied is in 1987 deur Gisela de Villiers geskryf en gekomponeer. Die skoollied is die eerste keer op 21 Maart 1988 gesing in die skool. In 2003 is die skoollied aangepas om in Engels en Afrikaans gesing te kan word. It was composed by Gisela de Villiers in 1987 and sung fot the first time on 21 March 1988. In 2003 it was adopted to be sung in both English and Afrikaans.
Â
 Afrikaans
Tussen Bosveldbome statig en wyd
Wat met krag en lewe bloei
Staan ‘n skool wat sy naam in ere dra
En wat sterk soos ‘n jong boom groei
Ons is trots op ons wêreld, trots op ons skool
En ons leiding is van Bo
Ons sal streef vir die beste, leef vir ons land
In ons leuse sal ons glo:
Â
Refrein:
Persevera! Persevera!
Ons volhard in woord en daad
Want ons woord is ons eer
In ons werk en ons leer
Laerskool Boveld is ons naam
Â
English
In our colours, light blue, royal and red
We stand up, straight and proud
For our youth is our strength with its power of love
And we work with our heads held high
We have pride in our world and pride in our school
From Above we are led to achieve
We shall strive for the best,
And live for our land
In our motto we believe:
Â
Refrain:
Persevera! Persevera!
Perseverance in word and game
Fro we honour our word
In our work, play and learn
Bosveld Primary is our name!
|


