| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Die skoolwapen is in gebruik geneem en goedgekeur op 25 Februarie 1987 en die simboliek is soos volg/ It was approved and applied on 25 February 1987. It symbolises the following:
Leuse/Motto
Persevera – Die Latynse woord vir VOLHARD
Persevera - The Latin word for PERSEVERANCE
Wapen/Emblem
Drieblad:- Simboliseer ‘n boom wat die naam van ons skool ‘Bosveld’ verteenwoordig. Verder simboliseer dit ook die vennootskap tussen die ouer, opvoeder en leerder.
Trinity:- Symbolises a tree which represents our school 'Bosveld', as well as the partnership between the parent, educator and learner
Ingeboë rooi ruit:- Stel die gloeiende steenkool van Kumba Myn voor wat energie simboliseer.
The red rhombus:- Presents the idea of burning coal from Kumba mine, in other words, energy
Die wit verkoelingstoring:- Stel ESKOM voor en simboliseer krag.
The white cooling storage:- Presents ESKOM and symbolises power.
Hierdie groeiende Bosveldboom put sy krag uit die energie van die bodem en hieruit sy strewe na bo.
This growing Bushveld tree derives its power from the ground energy, whilst it strives to reach the top
‘n Webmeester van die ‘n Heraldiek Webwerf ‘Armoria’ by www.geocities.co,/armoria, het die webwerf besoek en was baie beïndruk met die eenvoud en trefkrag van ons skoolwapen. Die skoolwapen is ook opgeneem in sy bespreking van skoolwapens. Gaan besoek gerus Armoria en kry dalk ook inligting oor jou familiewapen!
A webmaster from the website 'Armorai' visited our website and was very impressed with the simplicity and effectiveness of our school's emblem. It'll be used in a discussion on school emblems. Please visit this website and maybe you'll discover intersting information regarding your own family emblem!
|


