Gebeure / Events
| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Borge / Sponsors
Godsdiensbeleid:
Laerskool Bosveld Primary bied Godsdiensoriëntering as vak aan. Leerders in die Grondslagfase neem Godsdiensoriëntering as deel van Lewensvaardighede en dit word daagliks aangebied.
Leerders in die Intermediêre- en Seniorfase neem Godsdiensoriëntering as vak. Leerders word ook volgens die 4-punt / 7-punt skaal geassesseer, waarvan die punt kwartaalliks op die vorderingsverslag verskyn. Die assessering is slegs ‘n gesindheidspunt en word nie as deel van die leerder se promosiepunt bereken nie.
Laerskool Bosveld Primary is trots op die feit dat ons ‘n Christelike skool is, wat ons Christenskap uitleef; nie net in die skool nie, maar ook in die gemeenskap.
|


