| Wo Feb 22 @13:30 - 02:15PM Junior skaak / Junior chess |
| Do Feb 23 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Do Feb 23 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
| Do Feb 23 @14:00 - 05:00PM Atletiek oefening / Athletics practise |
| Vr Feb 24 @13:00 - 05:00PM Rugby Top 10 Skeidsregtersaamtrek / Referee conference |
Oud Bossies/Old Bossies
Wat 'n wonderlike verassing was dit om 'n webblad vir hierdie pragtige skool raak te loop? Hier het al 3 my kinders "mens" geword onder die bekwame leiding van onderwysers /resse wat hulle die belangrike dinge in die lewe geleer het. Vandag is hulle al 3 gevestigde jong dames wat hulle plekkies volstaan in die samelewing. Ek gaan baie beslis hierdie blad onder hulle aandag bring. Ek wil u van harte gelukwens met hierdie grootse poging om ook ons kleine ou skooltjie ( klein in vergelyking met ander skole, maar groot in die werk wat daar verrig word!) bekend te stel aan die wyer gemeenskap daarbuite. Ons lees met verlange in ons harte van die doen en late van die skool en die dorp nadat ons in 1999 verhuis het en nou in Port Elizabeth gevestig is. Warm en vriendelike groete uit PE Karin Heymans ( moeder van Corlika Groenewald, Chezanné en Janri Heymans.
Karin Heymans
|


