Gebeure / Events
| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Borge / Sponsors
Gr. R leerders gee om....
Gr. R. leerders gee om…
![]() |
![]() |
Met groot opgewondenheid en bewapen met honed- en katkos besoek die leerders van Laerskool Bosveld Primary die D.B.V. Woensdag 18 Augustus. Die uitstappie is baie geniet en daar is baie geleer oor die versorging en omgee vir diere. Daarna is ook besoek afgelê by die perdekamp waar tannie Nicolette die leerders alles oor perde vertel het. Al die Gr. R leerders he took ‘n geleentheid gekry om die perde te voer. Uitgeput, maar tevrede is daar terug gekeer skool toe. Volgende jaar maak die Gr. R-Bossies weer so!
Colette du Plessis
|




