Gebeure / Events
| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Borge / Sponsors
Tennis: Game...set...match!
Game…Set…Match
Laerskool Bosveld Primary kan spog met die feit dat hul die enigste laerskool in Lephalale en omgewing is wat nog tennis as ‘n sportsoort aanbied!
Aangesien die skool se bane verlede jaar opgeknap is, vind al die oefeninge en die interne kampioenskappe by die skool plaas.
Onder die bekwame leiding van Mee. Arnelia Botha, Sarina de Meyer en Wannie viviers is daar sowat 50 spelers wat elke Dinsdag en Donderdag leer hoe om tennis te speel, asook om te oefen vir die kampioenskappe wat tydens die vierde kwartaal plaasvind. Wie weet…..miskien lewer die Bossies eendag ‘n Nadal of Federer op!
|



