| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Laerskool Bosveld Primary verwelkom die nuwe Hoof amptelik!
Â
LAERSKOOL BOSVELD PRIMARY VERWELKOM DIE NUWE HOOF AMPTELIK.
Me Elsabe van der Merwe
Since July 2009, after Mr Colin Campbell has left Laerskool Bosveld Primary, Mr Louwtjie Pretorius acted as principal of our ourstanding multi-cultural school. After the vacancy had occured the post was advertised and quite a number of candidates applied for this popular post. Interviews were held and the long wait started. At last the announcement was made: the person to fill the post from 1 March 2010 was Mr Louwtjie Pretorius.
Soos dit goeie Bosies betaam, moes ons ons nuut aangestelde hoof laat welkom voel, al was hy al amper twee jaar ons Adjunkhoof. Fees moes daar gevier word! Om `n geskikte datum te kry, was nogal `n kuns – die skool het `n baie vol program.
The function was held on the 7 May 2010 at Ashante. The hosts for the evening were Rev Erik Oosthuizen, chairperson of the SGB, and his wife Ansie.
Die formaliteite is met `n kort program afgehandel. Ds Erik Oosthuizen het `n woord van welkom gespreek namens die ouers, Me Sonja van Deventer het namens die skool die Hoof verwelkom en mnr Louis Campbell namens die Hoërskool en gemeenskap. Met `n kort toesprakie het mnr Pretorius almal bedank en ook `n geskenk in ontvangs geneem en daarna is daar fees gevier soos net die Bossie-personeel kan!
Wat `n aangename manier om ons hoof te verwelkom! Mnr Pretorius, ons hoop en vertrou dat u nog baie lank die hoof hier by die Bossies sal wees en dat u en u gesin baie gelukkig sal wees by u spogskool.
|


