| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Bossie Bybel Vasvra/Bossie Bible Quiz
Ons skool bied jaarliks `n Bybelvasvra aan, waaraan leerders van Graad 4 tot Graad 7 vrywillig deelneem. Die doel van die vasvra is om leerders aan te moedig om Bybeltekste uit hulle kop te leer, asook om meer Bybel te lees.
Elke Graad kry `n aantal Bybelversies om te leer en ook `n paar gedeeltes uit die Bybel. Gedurende die derde kwartaal skryf die deelnemers dan `n toets om die vier beste leerders uit elke klas te bepaal. Daarna word `n heelwat moeiliker toets, oor dieselfde werk, deur hierdie leerders geskryf. Die beste leerder in elke klas, asook die beste leerder in elke graad word dan aangewys. Daar word `n sertifikaat aan elkeen van die leerders oorhandig.
The learners in our school participate each year in a Bible Quiz. Participation is volantary. The purpose of the quiz is to help learners to learn texts by heart, and to spend more time reading their Bible. Grade 4 to Grade 7 participate in the quiz.
Each Grade has a few Bible texts to learn, as well as passages of the Bible that they have to know very well. During the third term a test is written in order to find the four best participants in each class. These learners then write a more difficult test on the same work. In this way the best learner in each class, as well as the best learner in each grade, is selected. Each one of them receives a sertificate.
|



