| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
TALENTFEES-AFDELING VAN LAERSKOOL BOSVELD PRIMARY SE KULTUUR
Talent Kompetisie
Ons Talentfeesdeelnemers begin reeds vroeg in die jaar met uitdunne en afronding in talle afdelings, die hoogtepunt van die jaar is wanneer ons aan die Kunstefeeste in die omgewing deelneem en wel onder die volgende afdelings:
•SANG: Idols. Die finale uitdunrondte is 15 April 2010
•REDENAARS: Finaal is op 22 Februarie 2010
•DRAMA: Uitdun vind plaas op 3 Mei 2010
•REVUE: Die groep is reeds gekies en oefen elke Woensdag om gereed te wees vir optredes in die dorp gedurende Mei-maand.
Talent Competition
The learners are taking part in:
•VOCAL: Idols final evening is 15 April 2010
•ENLISH ORATING: On the evening of 21 April 2010
•RECITALS: On 3 May 2010
•REVUE: Learners are already practicing on Wednesdays after school to be ready to perform in town during May.
|


