| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Revue
REVUE
Met aansteeklike entoesiasme en polsende energie gaan ons van 2010 ‘n besonderse Revue jaar maak by Laerskool Bosveld Primary. Dit is net ‘n plesier om met soveel positiewe en gemotiveerde leerders elke Woensdag, vanaf 13:30 tot 14:30 te oefen.
Ons musiek bestaan uit ‘n groot verskeidenheid liedjies wat saamgevoeg is om ‘n keurspel te vorm.
Die eerste Revue optrede is reeds in Mei met ons Damestee. Daar word veral uitgesien na ons deelname aan die Talentfees hierdie jaar.
Met toegewyde, harde werk en ‘n vriendelik Revue-span gaan 2010 ‘n skitterende Revue jaar wees.
Revue-Juffrouens
Me Corrie van der Merwe
Me Ilse Diedericks
Me Maraai Mackensie
REVUE
With contagious enthusiasm and rhythmic energy the 2010 Revue of Laerskool Bosveld Primary will be dazzling. It is only a pleasure to work with such positive and motivated learners. We practice every Wednesday from 13:30 to 14:30.
Our music consists of a variety of songs combined as a medley.
Our first Revue appearance/show will be at our ladies tea in May. We are looking forward to participate at the Talent show this year.
Through commitment and hard work from our dedicated Revue team, 2010 will be a dazzling affair.
Revue-Teachers
Me Corrie van der Merwe
Me Ilse Diedericks
Me Maraai Mackensie
|


