| Wo Feb 22 @13:30 - 02:15PM Junior skaak / Junior chess |
| Do Feb 23 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Do Feb 23 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
| Do Feb 23 @14:00 - 05:00PM Atletiek oefening / Athletics practise |
| Vr Feb 24 @13:00 - 05:00PM Rugby Top 10 Skeidsregtersaamtrek / Referee conference |
Skoolfonds
Skoolfonds is met die aanvang van die nuwe jaar, tydens registrasie betaalbaar. Die registrasiegelde dien as eerste paaiement, van die skoolgelde, van 11 paaiemente en is verpligtend vir alle leerders in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Skolewet en in ooreenstemming met ‘n ouervergaderingbesluit
Skoolfonds moet voor/op die 7de dag van die maand betaal wees. Elf paaiemente word betaal, waarvan die laaste paaiement op 7 November van die jaar betaalbaar is.
Ander skoolgelde soos pakketgelde, toergelde en konsertgelde moet voor/op die voorgeskrewe tyd betaal wees.
Agterstallige skoolfondsrekeninge word direk aan die skool se prokureurs oorhandig en ouers / voogde word vir alle regsgelde aanspreeklik gehou.
Skoolgeld vir 2012 is soos volg:
Baie dankie aan al die ouers wat die ouerbegrotingsvergadering bygewoon het. Die skoolfonds vir 2012 is deur die ouers soos volg goedgekeur:
R 6 160 per kind per jaar =
R 560 per kind per maand oor 11 maande.
Schoolfees for 2012 is as follows:
Thank you to all the parents who attended the budget meeting. The schoolfees for 2012 have been approved by the parents as follows:
R 6 160 per child per year =
R 560 per child per month over 11 months.
|


