| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Rekenaarsentrum / Computer Centre

Laerskool Bosveld Primary beskik oor 'n ten volle uitgeruste rekenaar sentrum. Daar is 30 werkstasies waar leerders in gemak kan werk. Elke werkstasie het die nodige sagteware wat elke kind op die tegnologiese gebied kan ontwikkel. Elke jaar word sekere dele van die sentrum opgegradeer om ons kinders toegang tot die beste programmatuur te gee. Elke kind kry die geleentheid om die vaardighede van die toekoms aan te leer.
Laerskool Bosveld Primary hasĀ a fully functional computer centre. There are 30 workstations where learners can work in comfort. Every workstation have the neccesary software that will help every learner develop in the field of technology. Every year a part of the centre is upgraded to give the learners access to the best programs available. Every learner is given the opportunity to develop the skills of the future.
|


