| Wo Feb 22 @13:30 - 02:15PM Junior skaak / Junior chess |
| Do Feb 23 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Do Feb 23 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
| Do Feb 23 @14:00 - 05:00PM Atletiek oefening / Athletics practise |
| Vr Feb 24 @13:00 - 05:00PM Rugby Top 10 Skeidsregtersaamtrek / Referee conference |
Beheerliggaam / Governing Body
Boodskap van die Beheerliggaamsvoorsitter:
Mnr. N. De Villiers
Beste ouers en voogde,
Niemand van ons weet wat hou die toekoms vir ons in nie. Gister is reeds verby en ons kan niks daaraan verander nie. Die dag van more kan nie aanbreek nie, want sodra die dag van more aanbreek dan is dit reeds weer die volgende “vandag”. Kom ons fokus dus om die beste te maak vir ons kinders met elke “vandag”.
As ons kyk na die afgelope vyf jaar van Laerskool Bosveld, dan sien ons ‘n skool wat homself in Limpopo, nie slegs Ellisras nie, onderskei het as die bes funksionerende parallel medium skool. Laasgenoemde stelling is geduldig op papier, gun my die geleentheid om dit te staaf uit die praktyk. Suid-Afrika se politiek verander elke dag met nuwe uitdagings. Binne hierdie uitdagings moet ons ons kinders voorberei om ‘n positiewe bydra te lewer in die groei van ons mooi land. Om dit te verseker moet kinders leer om met enige iemand, in enige situasie saam te kan werk.
By Laerskool Bosveld het alle kinders hierdie geleentheid, deur onderskeidelik in Engels of Afrikaans onderrig te word. Alle klasse (behalwe die kind se tweede taal) word in een van hierdie tale onderrig volgens die keuse van die ouers. Geen kind word dus benadeel deur ander kinders se taalvaardigheid nie. Behalwe vir die taal, het kinders ook die voorreg om in ‘n multikulturele skool voorberei te word vir die toekoms. Ons kinders moet leer om binne die diversiteit van verskillende kulture trots te wees op sy eie kultuur en tradisie, maar so dat dit getuig van respek vir ander kultuur groepe. Geen ander skool in Limpopo behalwe Laerskool Bosveld kon 100% daarin slaag om dit op elke faset: Akademies, Kultuur en Sport te implementeer, sonder enige vorm van diskriminasie nie.
Met bogenoemde in ag, en die dominansie wat Laerskool Bosveld die afgelope paar jaar beleef op akademiese-, sport- en kulturele gebied in Ellisras en op streeksvlak het ons amper ‘n stuk utopia waarop ons werklik trots is.
Gun u kind die beste vir die toekoms, maar help ons om vandag die beste te doen vir elke kind. Mnr Pretorius en personeel dankie vir julle bydrae in ons kinders se ontwikkeling en sterkte vir 2010.
Persevera!
Neil De Villiers
Beheerliggaamvoorsitter
Laerskool Bosveld Primary se Beheerliggaam /Governing Body:
| Voorsitter (Waarnemend) | Me. A. Schutte | 082 302 8728 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
|
Ondervoorsitter / Finansiële Voorsitter |
Mnr. H. Engelbrecht | 083 304 6064 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Terrein en geboue | Mnr. N de Villiers | 083 258 8750 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Finansiële Voorsitter | Mnr. H. Engelbrecht | 083 304 6064 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Finansiële Onder-voorsitter | Me. A. Schutte | 082 302 8728 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Borge en Borgskappe | Mnr. A. Lötter | 083 414 4260 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Mnr. I. Smith | 082 855 0314 | admin@ Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien | |
| Beheerliggaamprojekte | Mnr. I Smith | 082 855 0314 | admin@ Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Mnr. D. Viviers | 082 686 1200 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien | |
| Tegnologie | Me. A. Schutte | 082 302 8728 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Sport | Mnr.A. Lötter | 083 414 4260 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Bemarking | Mnr. S. Mfisa | 083 925 6366 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Personeelaangeleenthede | Mnr. L Pretorius | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Sekretaresse | Me. S van Deventer | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Assistent Sekretaresse | Me. H Fischer | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Sport Organiseerder | Mnr. L Vorster | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Kultuur | Me. S Wolstenholme | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| DPO Aangeleenthede | Me. K Meyers | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
| Addisionele Lid | Mnr. C Majadibodu | 014 763 2860 | - |
| Addisionele Lid | Me. E. van der Merwe | 014 763 2860 | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Laas Opdateer (Maandag, 14 November 2011 08:41)
|


