| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Graad R/Grade R
Laerskool Bosveld Primary spog met 3 Graad R klasse. Twee Afrikaans medium en een Engels medium klas. Die Afrikaans medium opvoeders is Me. C du Plessis en Me. L Jansen. Die Engels medium opvoeder is Me. M Strydom. Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid word op informele wyse by die leerders ingedril. Alle leeraktiwiteite word beplan volgens departementele vereistes. Gereelde opvoedkundige uitstappies word deur die jaar aangebied. Graad R leerders by Laerskool Bosveld Primary is ‘n integrale deel van die skool. Graad R leerders neem deel aan Bulletjierugby, Mini-Netbal, Kultuuraktieiteite, en besoek die Rekenaarsentrum een maal ‘n week waar daar konstuktief gewerk word. Daar is ‘n pragtige speelarea onder gras en bome met genoeg speelapparaat. By Laerskool Bosveld Primary maak ons graad R leerders “Speel-Speel” gereed vir die “Grootskool”.
Laerskool Bosveld Primary is bragging with 3 Grade R classes. Two Afrikaans medium and one English medium. The Afrikaans medium educators are Mrs C du Plessis an Mrs L Jansen. The English medium educator is Mrs M Strydom.Numeracy, Literacy and Life Skills are done here in an informal way.All learning activities are planned according to departmental requirements.
We often take the learners on educational outings throughout the year. Grade R at Laerskool Bosveld Primary is an integral part of the school. Grade R learners also participate in “Bulletjie rugby”, mini netball and cultural activities.We also visit the Computer class, where they learn to work on the computer. We have a beautiful playground covered in grass and in the shade with enough apparatus to play on.Here at Laerskool Bosveld Primary we prepare Grade R learners in a playful way for Grade 1.
|


