| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Die noodsaaklikheid betreffende die teenwoordigheid van ouers by hierdie
geleenthede kan nooit oorbeklemtoon word nie.
EERSTE KWARTAAL
Graad 1-oueraand:Â Die aand voor die skool amptelik vir die leerders begin kan
Graad1-ouers hul kinders se klasopvoeders reeds ontmoet.
Algemene oueraand:Â Alle ouers van Graad 1 tot 7 woon die aand by en kry insae in hul
kinders se werk en skolastiese vordering.
TWEEDE KWARTAAL
Algemene oueraand: Ouers kry insae in hul kinders se werk en bespreek hul skolastiese
vordering met die personeel.
DERDE KWARTAAL
Ouerbesoek op uitnodiging of afspraak: Ouers is welkom om ‘n onderhoud te reël indien
‘n behoefte daarvoor bestaan.
VIERDE KWARTAAL
Oueraand op uitnodiging of afspraak:Â Ouers wie se kinders nie na wense vorder nie,
ontvang ‘n skriftelike uitnodiging na die oueraand om hul kind se vordering te bespreek
Ouerbegrotingsaand:Â Algemene Jaarvergadering vir die bespreking en goedkeuring van
die begroting vir die volgende boekjaar.
Â
|


