Like us on Facebook Email UsCall us on: 014 763 2860
Logo

Uit die Hoof se Kantoor

hoof

Beste Ouers

 

Baie welkom terug aan all ons ouers en leerders. 'n Spesiale welkom aan al ons nuwe ouers wat vanjaar vir die eerste keer by ons aansluit.

 

Mag 2019 vir elke ouer en kind van ons pragtige skool vol voorspoed en seën wees en mag die pad wat U hierdie jaar met Laerskool Bosveld Primary stap 'n aangename, positiewe ervaring wees!

 

Mnr L Pretorius - Hoof