Like us on Facebook Email UsCall us on: 014 763 2860
Logo

Pret Foto's / Fun Photos

Respect

Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect Waardes - Respect

Die Bossies hou kermis!

KermisKermis

 

Die Bossies het vroeg-vroeg Vrydagoggend begin om die skool se spesiale verjaardag te vier deur, met behulp van juffrou Karin Meyers, “Bossie 30” met hul lyfies te spel.

 

‘n “Drone” het oor hul gevlieg en pragtige foto’s geneem. Die Bossies het heerlik geëet en baljaar! Dankie aan al die onnies en leerders wat die dag ekstra spesiaal gemaak het!

Bossie-kermis . . . `n eerste van vele!

Skaak

 

Al wou die weer nie regtig saamspeel nie… het elke Bossie die kermis baie geniet. Die tema was “nerds”. Dit was `n groot verrassing dat `n groot aantal leerders deelgeneem het aan die “bes geklede ‘nerd’” kompetisie. Daar was pryse uitgegee per graadgroep.


Elke graad het `n speletjie aangebied en het ook `n eetgoed stalletjie gehad. Die beste stalletjie was beman deur die graad 3 onderwysers. Pannekoek, worsie op `n stokkie, jelly, Bingo, stokbrood en nog vele meer was aangebied.


Die leerders het omtrent gespeel en gedans. Die dag was `n reuse sukses!

Valentynsdag /Valentines Day

Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines Valentines
Fun Fun Fun Fun Fun Fun Fun Fun Fun Fun Fun Fun

Just 4 Fun Bossies

Duné Schutte

“Just 4 Fun” het die Bossies gewys hulle kan net so hard speel as wat hulle kan werk! Op Woensdag, 1 Mei het Laerskool Bosveld Primary ‘n “pretdag” gehou wat vele aktiwiteite en speletjies insluit. Just 4 Fun is die jaarlikse speletjies dag wat deur Me. Elsabé Powell en die Bossie- personeel gereël word vir kinders in en naby die dorp. Op die vakansiedag het selfs die ouers dit gate uit geniet saam met hulle kinders. Dit was weereens ‘n baie suksesvolle dag en almal wat daar was kan daarvan getuig!

Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun Just for Fun