Like us on Facebook Email UsCall us on: 014 763 2860
Logo

Adverteer op ons Webblad / Advertise on our website

Laerskool Bosveld Primary bied aan maatskappye die geleentheid om op ons skool se webblad te adverteer.

 

Tariewe:

• R100.00 vir `n 1-maand advertensie

• R300.00 vir `n 3-maande advertensie

• R600.00 vir `n 6-maande advertensie

• R1000.00 vir `n 12-maande advertensie

 

Vir enige ander navrae kontak die skool op 014 763 2860 of e-pos na sekretaresse@laerskoolbosveld.co.za